www.hsmgemeente.co.za
Bokfontein Gemeente 'n Gemeente met 'n hart vir God en Sy mense!

AANLYN BESOEKERS

As jy formeel deel wil word van ons familie, vul gerus 'n vormpie in by die kerk of maak gebruik van die aanlyn Lidmaatskap vorm.
BLITS NUUS!

Required

Submitting Form...

The server encountered an error.

Dankie, ons het jou vorm ontvang.

JEUG word elke tweede Vrydag aand aangebied soos aangedui op die Gemeente Kalender. Alternatiewe uitstappies, berg klim en geestelike en/of sosiale byeenkomste word op die Jeug se WhatsApp groep gekommunikeer. KINDERKERK word tydens diens tyd aangebied vanaf 09:00 op Sondae. Ons Kinderherders is toegerus om kinders te bedien en maak gebruik van 'n leerplan. Laerskool kinders is welkom om ons Kinderkerk by te woon. Geen Kinderkerk gedurende skoolvakansies en langnaweke. Ons help graag ons eie geestelike familie met MAATSKAPLIKE BEHOEFTES waar moontlik en loods van tyd tot tyd projekte waar ons na buite uitreik. Kontak ons gerus indien jy meer inligting hieroor benodig. In enige familie word daar SOSIAAL verkeer en hierdie familie kan lékker kuier! Sosiale geleenthede word op die Gemeente Kalender geplaas en indien jy deel wil wees van 'n spesifieke geleentheid se reëlings, praat gerus met Helma Lourens. WAT IS OP DIE TAFEL is 'n oop-gesprek geleentheid wat elke eerste Dinsdag van die maand aangebied word. Aktuele onderwerpe, geestelike terminologie en onderwerpe, praktiese vaardigheidstoerusting en vele meer kom op die tafel vir bespreking en/of oefening. Indien jy 'n onderwerp wil aanraak met so 'n geleentheid, praat met Fanie of gooi 'n nota in die offergawe mandjie as jy annoniem wil bly. Met 'n BLOMME BEURT skep ons die geleentheid om die liggaam van Christus op 'n kreatiewe wyse te bedien. Dis nié net vir dames nie. In die verlede het manne, kinders en jeug ons al baie geseën met hul kreatiwiteit. Die blomme beurt sluit ook die tee drink na kerk se voorbereiding en opruim in.
© 2019. His Shepherd Ministry (NPC), Bokfontein Gemeente. Ontwerp: Marina Myburgh
www.hsmgemeente.co.za
Gemeente 'n Gemeente met 'n hart vir God en Sy mense!

www.hsmgemeente.co.za Bokfontein Gemeente 'n Gemeente met 'n hart vir God en Sy mense!

Bokfontein Gemeente 'n Gemeente met 'n hart vir God en Sy mense! As jy formeel deel wil word van ons familie, vul gerus 'n vormpie in by die kerk of maak gebruik van die aanlyn Lidmaatskap vorm.

Gemeente 'n Gemeente met 'n hart vir God en Sy mense! As jy formeel deel wil word van ons familie, vul gerus 'n vormpie in by die kerk of maak gebruik van die aanlyn Lidmaatskap vorm.
BLITS NUUS!
JEUG word elke tweede Vrydag aand aangebied soos aangedui op die Gemeente Kalender. Alternatiewe uitstappies, berg klim en geestelike en/of sosiale byeenkomste word op die Jeug se WhatsApp groep gekommunikeer. KINDERKERK word tydens diens tyd aangebied vanaf 09:00 op Sondae. Ons Kinderherders is toegerus om kinders te bedien en maak gebruik van 'n leerplan. Laerskool kinders is welkom om ons Kinderkerk by te woon. Geen Kinderkerk gedurende skoolvakansies en langnaweke. Ons help graag ons eie geestelike familie met MAATSKAPLIKE BEHOEFTES waar moontlik en loods van tyd tot tyd projekte waar ons na buite uitreik. Kontak ons gerus indien jy meer inligting hieroor benodig. In enige familie word daar SOSIAAL verkeer en hierdie familie kan lékker kuier! Sosiale geleenthede word op die Gemeente Kalender geplaas en indien jy deel wil wees van 'n spesifieke geleentheid se reëlings, praat gerus met Helma Lourens. WAT IS OP DIE TAFEL is 'n oop-gesprek geleentheid wat elke eerste Dinsdag van die maand aangebied word. Aktuele onderwerpe, geestelike terminologie en onderwerpe, praktiese vaardigheidstoerusting en vele meer kom op die tafel vir bespreking en/of oefening. Indien jy 'n onderwerp wil aanraak met so 'n geleentheid, praat met Fanie of gooi 'n nota in die offergawe mandjie as jy annoniem wil bly. Met 'n BLOMME BEURT skep ons die geleentheid om die liggaam van Christus op 'n kreatiewe wyse te bedien. Dis nié net vir dames nie. In die verlede het manne, kinders en jeug ons al baie geseën met hul kreatiwiteit. Die blomme beurt sluit ook die tee drink na kerk se voorbereiding en opruim in.
© 2019. His Shepherd Ministry (NPC), Bokfontein Gemeente. Ontwerp: Marina Myburgh
www.hsmgemeente.co.za Bokfontein Gemeente 'n Gemeente met 'n hart vir God en Sy mense! As jy formeel deel wil word van ons familie, vul gerus 'n vormpie in by die kerk of maak gebruik van die aanlyn Lidmaatskap vorm.